http://www.im-info.co.za/http://www.integrated-marketing.co.za/

WATERBERG FARMSTAY

Waterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - Limpopo

CONTACT DETAILS
Phone: 082 373 1022 / 087 073 8028
Address: Waterberg Farmstay, R517, South Africa
E-mail: waterbergfarmstay16@gmail.com
Website: www.farmstaywaterberg.co.za
Facilities
Self Catering Accommodation Self Catering Accommodation Camping Camping Functions Venue Functions Venue
Wedding Venue Wedding Venue Swimming Pool Swimming Pool
Activities
Fishing Fishing Bird watching Bird watching Hiking Hiking
Cycling Cycling Picnic Picnic Swimming Swimming

Waterberg Farmstay

Lieflike selfsorg eenhede en kampering op die Mogol rivier, naby Vaalwater, Limpopo

Waterberg Farmstay, 'n pragtige stukkie plaas, afgestaan vir u om te kom rus vind teen die oewers van die Mogol rivier. Hetsy u selfsorg eenhede verkies of graag eerder kamp, daar is 'n opsie vir elkeen om van te kies.

Met die prag van ons tuine en grasperke het ons onthaal area's gewilde trou lokale geword uitgerus met 'n volledige kombuis wat meeste eetgerei tot beskikking het, asook stoele en tafels.

ir die buitelug entoesias is daar baie om van te kies. Wandelpadjies, fietsry roetes, put-put bane en visvang is slegs paar van die moontlike aktiwiteite om aan deel te neem. 'n Pragtige swembad, buitelug meubels en sambrele voorsien 'n heerlike atmosfeer wat 'n lui lekker gesellige dag langs die swembad sal voorsien.

Met 'n goed uitgeruste oord winkeltjie is verskeie produkte beskikbaar waarvan braaihout, ys en 'n heerlike variasie roomys slegs die begin is. Vir die onweer en renerige dae voorsien ons speelkamer vermaak soos tafeltennis, veertjiegooi en pool.

Vriendelike personeel sal u ontvang om die kuiertjie sommer lekker af te skop.

AKKOMODASIE OPSIES

SELFSORG KAMERS

Elke kamer uitgerus in spierwit beddegoed en 'n eie unieke tema as décor. Besoek Pryslys-Selfsorg Kamers

KAMPERING

Kampering op groen grasperke en 'n asemrowende uitsig oor die Mogol rivier. Daar is 45 kampplekke op die oord op pragtige gras terreine en meestal voldoende koelte. Besoek Pryslys-Kampering

EVENTS

  • Kleinsaal
  • Grootsaal 
  • Tuin vir huweliks bevestigings
  • Volledig toegeruste kombuis
  • Tafels, Stoele en eetgerei

Kwotasies of aanvraag.

WINKEL

Die winkel is uitgerus met paar nodige items soos: opwasmiddels, muskiet spuitgoed, persoonlike toiletware, blikkies kos, mele, soppoeiers ensomeer. Braai benodighede en hout beskikbaar asook 'n pet, swem vlerkies, tubes en T-hemde. Kontant en kaart fasiliteite beskikbaar vir betaling.

AKTIWITEITE

  • Wandelpadjies
  • Fietsry roetes
  • Put-put bane
  • Visvang
  • Swem
  • Voëlkyk
  • Piekniek

Facebook: follow me on facebook - Waterberg Farmstay

Kaart:

Waterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - LimpopoWaterberg Farmstay - Vaalwater accommodation - Limpopo